top of page

Click to open the series

Hemel op Aarde - Reeks 1
Daar bestaan 'n plek wat ons beskryf as Hemel op aarde, en dis in die pragtige Tuin Roete, Wes-Kaap, SA. Ons span besoek plekke, kyk na huise wat te koop is. Ons wys jou Hemel op Aarde, waar ons bly, ontspan, eet en speel.

Windgat
Windgat is ons manne reeks, Alhoewel dit 'n stadige vervaardings reeks is, is dit verseker een van ons gewildste reekse.

Meer as Vrou
Vroue word soms beskou as die swakker geslag, maar is hierdie reeks praat ons met 'n klomp dames wat hulle uitdagings met ons deel asook hoe hul dit oorkom het.

Wys my Hoe
Hierdie mini reeks vat Janine Fourie ons na 'n paar plekke en gaan kyk bietjie agter die skerms hoe dit werk en wat gebeur.

In Lewende Lywe
In Lewende Lywe is 'n musiek reeks waar ons nuwe afrikaanse talent bekendstel aan Suid Afrikaners. Wie weet, dalk is hulle dievolgende groot musiek stêrre


Die Getuienis
Bestaan GOD nog? Doen HY nog wonderwerke in Suid-Afrika asook in ander lande?
Kom luister na Die Getuienis om te hoor wat het GOD in mense se lewe gedoen.
Kom luister na Die Getuienis om te hoor wat het GOD in mense se lewe gedoen.


Rugga Chat
Rugga Chat is alreeds 'n baie gewilde rugby gesels program deur Gerhard Nieuwoudt. Met duisende kykers en lekker eerlike rugby komentaar is hierdie verseker 'n goeie toevoeging tot Bakgat TV


In Lewende Lywe 2
REEKS 2 : In Lewende Lywe is 'n musiek reeks waar ons nuwe afrikaanse talent bekendstel aan Suid Afrikaners. Wie weet, dalk is hulle dievolgende groot musiek stêrre.

Meer Afrikaanse Reekse
bottom of page